Gaan na inhoud
Belting &
Agri Supplies
Rakbeskerming, dokbuffers & vloermerke

Rakbeskerming, dokbuffers & vloermerke

Staanderbeskermers, kolombeskermers en dokbuffers wat die stampe vat, plus vloermerkband vir loopgange.

Vra hieroor op WhatsApp

Spesifikasies

Rakbeskerming
Staander- & hoekbeskermers
Dokbuffers
Rubber, vasbout
Vloerband
50 · 75 mm, geel, geel/swart

Tipiese syfers. Ons bevestig die presiese spesifikasie met jou kwotasie.

Gebruik vir

  • Pakhuisveiligheid
  • PVC-strookgordyne, op maat gesny

    Strook
    200 × 2 · 300 × 3 · 400 × 4 mm
    Graad
    Standaard, geriffel, polêr (vrieskamer)
    Hang
    Staalhangspoor & knippe

  • Swenkwiele & wiele

    Deursnee
    75 · 100 · 125 · 150 · 200 mm
    Loopvlak
    Poliuretaan, rubber, nylon
    Montering
    Topplaat of boutgat